Referência: 2944

US$ 372.167 USD

ZAR 6.995.000

Quartos
3
Banheiros
2
Os detalhes

Características da propriedade

Data de atualização: 27 de mai. de 2024

Características principais

Animais de estimação permitidos

Outras características

Características da propriedade
Pátio

Descrição

ENRICH YOUR LIFESTYLE BY ACQUIRING THIS 207Ha FARM.

This retreat of a farm is nestled in the heart of the bushveld. The farmhouse offers 3 modern lodge-like bedrooms with ample space that will ensure peaceful evenings as the sounds of the bush surrounds you and 2 modern and functional bathrooms that are beautifully designed. The kitchen has wooden cupboards and granite tops, a kitchen built for country cooking. The cosy and comfortable living areas will contribute to a comfortable home and captures the essence of the surroundings.

The farm is also equipped with staff quarters that have 2 bedrooms, 1 bathroom and a braai area, and a tented camp with a bathroom. The tent is an eight sleeper and the warm water in the bathroom is supplied by a “donkie”, this contributes to the untouched element of the bushveld. There are 4 dams on the farm that supplies the farm with water as well as 2 boreholes, one of which is equipped and offers an average of 300Lph. The tented camp, staff quarters, and farmhouse have a septic tank. The entire farm is supplied by solar power. The batteries have been replaced with lithium batteries in March 2021, these batteries have a lifespan of 16-20 years and have a 10 year guarantee. The game on the farm, to name but a few, include Waterbuck, Blesbuck, Kudu, Impala, Nyala, Sable, and Warthog.

Are you ready to live the bushveld lifestyle?

VERRYK JOU LEWENSSTYL DEUR HIERDIE 207 Ha PLAAS.

Hierdie toevlugsoord van 'n plaas is geleë in die hartjie van die bosveld. Die plaashuis bied 3 moderne lodge-agtige slaapkamers met genoeg ruimte om rustige aande te verseker terwyl die geluide van die bos jou omring en 2 moderne en funksionele badkamers wat pragtig ontwerp is. Die kombuis het houtkaste en granietblaaie, 'n kombuis wat ontwerp is vir plattelandse kookkuns. Die gesellige en gemaklike leefareas dra by tot 'n gemaklike huis en lê die essensie van die omgewing vas.

Die plaas is ook toegerus met 'n personeelkwartier wat bestaan uit 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n braai -area, en 'n tentkamp met 'n badkamer. Die tent het slaapplek vir 8 en die warm water van die badkamer word deur 'n 'donkie' voorsien, dit dra by tot die onaangeraakte element van die bosveld. Daar is 4 damme op die plaas wat die plaas voorsien van water sowel as 2 boorgate, waarvan een toegerus is en gemiddeld 300Lph bied. Die tentkamp, personeelkwartiere en die plaashuis het 'n septiese tenk. Die hele plaas word deur sonkrag voorsien. Die batterye is in Maart 2021 vervang met litiumbatterye, 'n lewensduur van 16-20 jaar en 'n waarborg van 10 jaar. Die wild op die plaas, om maar net 'n paar te noem, sluit Waterbok, Blesbok, Koedoe, Rooibok, Njala, Sable en vlakvark in.

Is jy gereed om die bosveld leefstyl te leef?

Este parágrafo pode ser traduzido pelo Bing Translate. Traduzir

Localização

Modimolle
Limpopo
África Do Sul