Vaalwater, Limpopo , جنوب أفريقيا
العقارات إعلان تجاري المخصصة لغرضالبيع كائنة فيVaalwater Limpopo جنوب أفريقيا حاليًاالبيع، Vaalwater Limpopo جنوب أفريقيا مدرجة لـUS$ 722,866. إذا كان العقار يقع فيVaalwater Limpopo جنوب أفريقيا فإنه ليس ما تبحث عنه، ابحث في جنوب أفريقيا العقارات للاطّلاع علىإعلان تجاري أخرى، بغرضالبيع الكائنة فيVaalwater .
عدد MLS: 293162
US$ 722,866 USD
ZAR 13,625,500
- أدنى مساحة قابلة للبيع
- 2,000m²
سمات العقار
المساحة
- حجم العقار
- 2,000m²
- قطعة أرض/مساحة مخصصة
- 7,014m²
الوصف
SOLD AS A GOING CONCERN
This fully functioning mill is situated in a prime location in Vaalwater, in the heart of the Waterberg. The stand size is 7014 m² with almost 400m of road frontage and is registered in a CC which can be sold as a going concern with the relevant VAT benefits or as a Sale of Shares.
This profitable Mill is one of only a few in the whole of Limpopo, financials are available, please contact us for more information.
The Roller Mill is housed in a spacious building (600 m²) with ample storage space as well as an office. In addition, there are 4 grain silos, two with a capacity of 250-tons each and the other two with a capacity of 100-tons each.
Part of the original older building is currently used as offices & storage rooms (+/- 325 m²) . This building with easy access from and to the main road and can be used as is or be rented out, there is also ample space left facing the main road to build additional buildings to accommodate other businesses/workshops, be subdivided or to expand the Mill.
An additional building of 160 m² offers space for a workshop with two separate rooms that can be used as storage rooms.
Arrange a viewing/request financials/get more information of this prime property which is marketed exclusively by us!
Don't delay, contact us today!
VERKOOP AS 'N LOPENDE SAAK
Hierdie ten volle funksionerende meule is in 'n uitstekende ligging in Vaalwater, in die hartjie van die Waterberge, geleë. Die erf grootte is 7014 m² met byna 400m se padfront, dit is geregistreer in 'n BK wat as 'n lopende saak met die relevante BTW-voordele of as 'n 'Verkoop van Aandele' verkoop kan word.
Hierdie winsgewende Meule is een van slegs 'n paar in die hele Limpopo, finansies is beskikbaar, kontak ons vir meer inligting.
Die Roller Meul is gehuisves in 'n ruim gebou (600 m²) met oor genoeg pakplek asook 'n kantoor. Daar benewens is daar 4 graansilo's, twee met 'n kapasiteit van 250 ton elk en die ander twee met 'n kapasiteit van 100 ton elk.
'n Deel van die oorspronklike ouer gebou word tans gebruik as kantore en stoorkamers (+/- 325 m²). Hierdie gebou het maklike toegang van en na die hoofweg, en kan soos is gebruik word of verhuur word, daar is ook genoeg spasie wat na die hoofpad kyk om addisionele geboue te bou om ander besighede/werkswinkels te akkommodeer, onderverdeel te word of om die Meule uit te brei .
’n Bykomende gebou van 160 m² bied ruimte vir ’n werkswinkel met twee aparte vertrekke wat as stoorkamers gebruik kan word.
Reël 'n besigtiging / versoek finansies / kry meer inligting oor hierdie uitstekende eiendom wat eksklusief deur ons bemark word!
Moenie uitstel nie, kontak ons vandag!