MLS Nr.: 1639057

727.723 $ USD

13.195.000 ZAR

Schlafzimmer
38
Badezimmer
10
Haus-/Grundstücksgröße
2.060m²
Die Details

Merkmale der Immobilie

Datum aktualisiert: 03.12.2024

Hauptmerkmale

Haustiere erlaubt
Anzahl der zugewiesener bzw. reservierter Parkplätze

Weitere Merkmale

Merkmale der Immobilie
Waschraum
Balkon

Fläche

Immobiliengröße
2.060m²
Grundstücksgröße
159m²
Schlafzimmer
38
Badezimmer
10
Zimmer insgesamt
48

Beschreibung

Majestic 158 Ha Lodge for sale.

This well-equipped farm offers a total of 2060m2 buildings that have been erected and 3 equipped boreholes of which one is in use. 2 dams are located on the property as well as marsh loans from the Nile river.
The main home doubles as the reception for the lodge, offering 4 bedrooms, 3 bathrooms of which one is en-suite, and a walk-in closet. A spacious dining room with a beautiful family room.

The farm is mainly used as a guest lodge with 2 x 4 Sleeper Chalets (self-catering), and 1 x 6 Sleeper Chalets with a kitchen and dining area.
There is a large open Lapa and a swimming pool. The topography of the farm is flat. There is also a 370m2 building with 5 x 4 Sleeper bedrooms, a kitchen and dining area perfect for overnight guests.

Both the farm and the farmhouse are completely surrounded by a 2.2m Electrified game fence and 254h Security protection. 12KVA Solar system powering the entire farm.

Why wait? Book a viewing TODAY!

Heeltemal sonkrag aangedrewe 185Ha Lodge te koop in Mookgophong Area.

Hierdie goed toegeruste plaas bied 'n totaal van 2060m2 geboue wat opgerig is en 3 toegeruste boorgate waarvan een in gebruik is. 2 damme is op die eiendom geleë asook moeraslenings vanaf die Nylrivier.

Die hoofhuis dien ook as die ontvangs vir die lodge, 4 slaapkamers, 3 badkamers waarvan een en suite is en 'n instapkas. 'n Groot eetkamer met 'n pragtige gesinskamer.
Die plaas word hoofsaaklik gebruik as 'n gaste-lodge met 2 x 4 Sleeper Chalets (selfsorg), 1 x 6 Sleeper Chalet met 'n kombuis en eetarea.
Daar is 'n groot oop Lapa en 'n swembad. Topografie van die plaas is plat. Daar is ook 'n 370m2 gebou met 5 x 4 Slaapkamers met 'n kombuis en eetarea perfek vir oornaggaste.

Beide die plaas en die plaashuis is heeltemal omring deur 2.2m geëlektrifiseerde wildheining en 254h Sekuriteit beskerming. 12KVA Sonkragstelsel wat die hele plaas aandryf.
Hoekom wag? Bespreek 'n besigtiging VANDAG!

Dieser Absatz kann mit Bing Translate übersetzt werden. Übersetzen

Standort

Modimolle, Limpopo , Südafrika
map image