Numer MLS: 3700560

374 371 USD

6 495 000 ZAR

Szczegóły

Cechy nieruchomości

Zaktualizowana data: 1 paź 2024

Opis

.!!! 207 HA BUSHVELD FARM, WITH ABUNDANT WATER, IDEAL FOR MIXEDFARMING, WITH GAME CAMPSFEATURING WILDLIFE AND LIVESTOCK HANDLING FACILITIES!!!

This beautiful 207-hectare farm is located in the bushveld and boasts excellent grazing potential with abundant water. It is ideal for mixed farming, including grazing, crop farming, cattle, and auxiliary farming. A small winding river runs through the farm, providing a natural water source and keeping the soil fertile.

The farm is divided by a dirt road, with one portion fenced with game fencing. There are also game camps, ideal for managing wildlife. The farm has good livestock handling facilities, making the work of any livestock farmer easier.

!!! 207 HA BOSVELD PLAAS MET BAIE WATER IDEAAL VIR GEMENGDE BOERDERY MET WILDS KAMPE MET WILD EN VEE HANTERINGS FASILITEITE!!!

Hierdie pragtige 207-hektare plaas is geleë in die bosveld en beskik oor uitstekende weidings potensiaal met volop water. Dit is ideaal vir gemengde boerdery, insluitend weiding, saaiboerdery, beeste, en wild boerdery. Die Klein Nyl rivier loop deur die plaas, wat 'n natuurlike waterbron verskaf en die grond vrugbaar hou.

Die plaas is verdeel deur 'n grondpad, waar een gedeelte omhein is met wildsheining. Daar is ook wildskampe wat ideaal is vir die bestuur van wild. Die plaas beskik oor goeie vee hanterings fasiliteite wat enige veeboer se werk sal vergemaklik.

Ten akapit może być przetłumaczony przez Bing Translate. Przetłumacz

Lokalizacja

Modimolle, Limpopo Province , Republika Południowej Afryki
map image