MLS#: 1639661

US$87,537 USD

ZAR1,650,000

臥房
2
浴室
2
房屋/土地面積
88m²
詳細資訊

物業特點

更新日期: 2024年12月29日

其他特點

物業特點
陽台

地區

物業面積
88m²
土地/面積
110m²
臥房
2
浴室
2
總臥房數
4

物業介紹

Netjiese Aftree Woonhuis in Die Oog!
DIE OOG AFTREE OORD, DIE IDEALE AFTREEPLEK IN DIE BOSVELD VIR PERSONE 50 JAAR EN OUER.
Hierdie netjiese woning is net die plek vir jou om af te tree in die Bosveld, so hier kom jy om te ontspan en jou aftrede te geniet!

Dit bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoof slaapkamer is baie ruim met ‘n en-suite badkamer.
Die oop plan leefarea, eetkamer en kombuis is netjies. Die kombuis het meer as genoeg kaste en het graniet blaaie. Die Tv ingeboude eenheid is ingesluit.

Die onderdak stoep is waar jy jou tyd gaan deurbring en lekker kuier en braai. Vir die koeler dae is die sonnige leef area ideaal met skuifdeure en ingeboude braai, wat baie gerieflik is.
Die woning se vloeroppervlak bestaan uit teëls. Reg rondom die huis is plaveisel.

Daar is ‘n genoeg ekstra afdakke vir voertuie of ‘n woonwa ens.
Daar is ook ‘n Solar Invertor met ‘n 5kw lithium battery.

Levies sluit in:
• Water en riool.
• Gebou versekering
• Tuindienste en verwydering van tuinafval.
• Skoonmaakdienste 1x per week.
• Gebruik van warm swembad, ‘n vakansie-oord leefstyl.
• 24 uur gekontroleerde sekuriteit by ingang hek
• Laer tariewe vir etes, wassery, versorgingseenheid en mediese gemoedsrus.

Die Oog Aftree-landgoed word ontwikkel deur die omskakeling van die gewilde Die Oog Warmbron vakansie-oord. Dit is geleë by ‘n natuurlike mineraalbron, in ‘n idilliese omgewing aan die voet van die Waterberg, net buite die dorpie Naboomspruit in die Limpopo Provinsie.

Vriende en familie van die inwoners wat hulle besoek, kan die vakansie-oord fasiliteite benut en het die keuse om by die inwoner te oornag of om ‘n aparte eenheid te huur of gebruik te maak van die karavaanpark.

Met bekostigbare huise en ‘n sterk verhuringsmark, is Die Oog aftree oord die ideale belegging. Enige persoon kan ‘n eenheid koop en uitverhuur vir ‘n goeie opbrengs, of jy later self daar wil woon of nie. Inwoners van Die Oog Aftree-landgoed moet net bo die ouderdom van 50 jaar oud wees.

Hierdie is 'n pragtige intrek en bly huis, bel MY en moet nie die geleentheid mis om jou aftrede in luuksheid te geniet nie!


DIE OOG, THE IDEAL RETIREMENT PLACE IN THE BUSHVELD FOR PERSONS 50 YEARS AND OLDER.

This neat home is just the place for you to retire in the Bushveld, so here you come to relax and enjoy your retirement!

It consists of 2 bedrooms and 2 bathrooms. The master bedroom is very spacious with an en-suite bathroom.
The open plan living area, dining room and kitchen are neat. The kitchen has more than enough cupboards and has granite countertops. The Tv built-in unit is included.

The covered veranda is where you will spend your time and have a good time and braai. For the cooler days, the sunny entertainment room with sliding doors and built-in braai is very convenient.
The floor of the house consists of tiles. Right around the house is paving.

There are enough extra carports for vehicles or a caravan etc.
There is also a Solar Inverter with a 5kw lithium battery.

Levies include:
• Water and sewage.
• Building insurance
• Garden services and disposal of garden waste.
• Cleaning services 1x per week.
• Use of hot pool, a resort lifestyle.
• 24 hour checked security at entrance gate
• Lower rates for meals, laundry, care unit and medical peace of mind.

Die Oog Retirement Estate is being developed through the conversion of the popular Die Oog Warmbron holiday resort. It is located at a natural mineral spring, in an idyllic setting at the foot of the Waterberg, just outside the town of Naboomspruit in the Limpopo Province.

Friends and relatives of the residents who visit them can utilize the holiday resort facilities and have the choice to stay overnight with the resident or to rent a separate unit or make use of the caravan park.

With affordable homes and a strong rental market, Die Oog retirement resort is the ideal investment. Anyone can buy and rent a unit for a good return, whether you want to live there yourself or not. Residents of Die Oog Retirement Estate must be just above the age of 50 years.

This is a beautiful move in and stay home, call ME and do not miss the opportunity to enjoy your retirement in luxury!

本段落可由Bing Translate翻譯。 翻译

地區

Mookgopong, Limpopo , 南非
map image